Desiré van der Linde

Dorp/Stad waar jy woon:

Stellenbosch

Beroep:

Eiendomsagent

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

My Moeder poer my al vir jare aan om in te skryf. Ek het n paar jaar gelede die kans gevat, ek het nie dit gehaal nie, maar met die Moeder van my wat in my glo – skryf ek weer in.
My ma glo in my, sy was en is nog altyd n pilaar in my lewe. Ek wens elke dogter het n so pilaar in hul lewe. Dit maak nie saak of ek 4, 14, 24 of 34 is nie, sy is altyd die een wat daar vir my is.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Goeiste!

3 woorde wat jou goed opsom:

Eerlik, Doelwitgedrewe, Vreemd/anders

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media