Delia Reed
Dorp/Stad waar jy woon:
Welgemoed
Beroep:
Huisvrou
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek is gelukkig met myself en het meer selfvertroue as ooit! Hoekom nie …
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Liefling
3 woorde wat jou goed opsom:
Positief, Staatmaker, Vriendin
