Daylene Fourie

Dorp/Stad waar jy woon:

Despatch

Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:

Ek skryf in vir SARIE Nuwe Gesig omdat dit vir my ’n ongelooflike geleentheid is om myself te wys, te groei en nuwe deure oop te maak. Ek is passievol oor selfvertroue, skoonheid en om ander te inspireer om hulself lief te hê soos hulle is. Ek wil ook vir myself bewys dat ek groter is as wat ek dink ek is, en dat ek meer kan bereik as wat ek soms glo. Nee, ek het nog nooit voorheen ingeskryf nie hierdie is my eerste keer.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Droom

3 woorde wat jou goed opsom:

Vasberade, Vriendelik, Ambisieus

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media