Danica Vandenheede

Dorp/Stad waar jy woon:

Philadelphia

Beroep:

Besigheidseienaar

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

As jy nie waag nie, sal jy nie wen nie. Ek het al n' paar keer gewaag en nie gewen nie, so dalk is 2025 my jaar 🙂

Behalwe die eer ook om in Suid Afrika se beste Tydskrif te verskyn, wat al die waardes uitbeeld waarin ek as vrou in glo.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Bollamakiesie

3 woorde wat jou goed opsom:

Avontuurlustig, Lojaal, Spontaan

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media