Danelle Bouwer
Dorp/Stad waar jy woon:
Knysna
Beroep:
Ek is tans ń grondslagfase student in onderwys (derde jaar). Ek werk wel al vir die afgelope 3 jaar by Laerskool Knysna as ń fasiliteerder vir ń Graad 6 leerder.
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek skryf in, omdat ek glo dat Sarie-Voorbladgesig nie net oor die uiterlike skoonheid gaan nie, maar oor die storie agter die gesig. Ek wil graag wys dat ń jong vrou wat haar geloof, familie en gemeenskap koester, veral van ń klein dorpie soos Knysna, ook ń rolmodel kan wees. Vir my is dit ń kans om te deel hoe eenvoud, warmte en natuurlike styl ń mens se ware lig kan uitstraal.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Asemrowend
3 woorde wat jou goed opsom:
Barmhartig, Vreugdevol, Spontaan
