Danel du Plessis

Dorp/Stad waar jy woon:

George

Beroep:

Showroom Assistant

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Laas jaar Oktober het Ek na 2 jaar my eie besigheid begin. SARIE voorbladgesig is nie net vir my n gesig op n voorblad nie maar n inspirasie, hoop en leierskap. Deur SARIE voorblad gesig wil Ek graag ander vrouens inspireer om daardie tree te gee vir dit waaroor hulle droom en waarheen hulle in die toekoms wil gaan. Jy weet nooit hoe die uit slag gaan wees tot jy probeer nie.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Droom

3 woorde wat jou goed opsom:

Borrelend, Avontuurlistig, Optimisties

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media