Danè van der Westhuizen

Dorp/Stad waar jy woon:

Durbanville

Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:

Ek het ingeskryf omdat ek glo dat ware skoonheid begin by selfvertroue en egtheid. Ek is trots daarop om jonk, vroulik en uniek te wees, en ek wil ander inspireer om ook hul ware self te omhels. Sarie is ’n tydskrif wat vroue vier, en ek wil graag deel wees van daardie viering, nie net om gesien te word nie, maar om ’n stem te wees vir jong meisies soos ek wat drome het en bereid is om daarvoor te werk. Ek glo ek het iets spesiaal om te bring, nie net uiterlik nie, maar ook in hart en karakter.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Papier Vampier

3 woorde wat jou goed opsom:

Hardwerkend, Bedagsaam, Kreatief

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media