DALENA HUNT
Dorp/Stad waar jy woon:
PAARL
Beroep:
Kantoorbestuurder
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Dit is n uitdaging en ek glo ek het daardie iets uniek om die voorblad op te helder. Gewoonlik is ek die een wat die fotos neem maar soms geniet ek dit om aan die voorkant van die kamera te wees en myself te wees.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
glimlag
3 woorde wat jou goed opsom:
Spontaan, Vriendelik, Misterieus