Courtney Fourie

Dorp/Stad waar jy woon:

Kempton Park

Beroep:

Brows & lash Specialist/PMU artist

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek het nog nooit iets soos hierdie ingeskryf nie. Ek het dadelik gedink hierdie is ‘n great geleentheid om myself bloot te stel. Ek dink dit is ‘n eer om op enige voorblad van ‘n tydskrif te wees, maar dit sal net nog ‘n groter eer wees om op Sarie se tydskrif te wees! Ek werk elke dag saam vrouens, en dit is vir my die lekkerste gevoel om hulle gesigte te sien na ek hulle skoonheid verbeter het, en net hoe hulle selfvertroue uitstraal. Ek dink in ‘n manier sal hierdie my selfvertroue ook uitbeeld soos ek kan beinvloed op ‘n daaglikse basis.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Samesyn

3 woorde wat jou goed opsom:

Lojaal, Omgewend, Kreatief

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media