Corrie Smith

Dorp/Stad waar jy woon:

Lydenburg

Beroep:

Admin

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Omdat ek dink die Mamma, die Vrou, die kollega en die dame in ons almal se "alledaagse" vrou is meer as net alledaags.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Kokkelol

3 woorde wat jou goed opsom:

Dinamies, Gemotiveerd, Doener

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media