Colene Welsch
Dorp/Stad waar jy woon:
Kaapstad
Beroep:
Streeks opleider
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Nou wat ek in my 40s is, het ek baie meer selfvertroue em hou van nuwe dinge probeer
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Filatelie
3 woorde wat jou goed opsom:
Vriendelik, Vrolik, Gemaklik