Cleodeline Erasmus

Nee, ek het nog nooit tevore ingeskryf nie . Ek wou graag inskryf met die doel om ’n boodskap oor te dra aan meisies en vroue: Skoonheid kom nie net van voorkoms af nie, maar ook van binne. Die manier waarop ons mense behandel, die manier waarop ons is, die vriendelikheid en liefde wat ons wys en uitleef—dit is waar ware skoonheid lê. Dit gaan nie net daaroor om op ’n voorblad te wees nie, maar om iets baie groter te verteenwoordig.

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media