Cindy Wolmarans
Dorp/Stad waar jy woon:
Pretoria
Beroep:
Administrateur
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Dit is 'n kompitisie waaraan my lieftse ma my nog altyd aangemoedig het om deel te neem, maar die lewe het gebeur en ek het 2 kinders in die wereld gebring die laaste 5 jaar. Dus was ek nie altyd die beste weergwe van myself nie.
Noudat my jongste 2 jaar oud is, voel ek meer soos myself en glo daar is weer tyd om my drome na te streef.
"If not now, when?"
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Kappietop
3 woorde wat jou goed opsom:
Sag, Vriendelik, Gebalanseerd
