Christine Botha

Dorp/Stad waar jy woon:

Krugersdorp

Beroep:

Recruitment

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek wil myself as vrou en mamma weer optel en bewys daar is soveel mooiheid in die lewe. Ek het so 2 jaar terug my man, skoonpa en moeder verloor 7 maande uitmekaar. Ek moes elk dag myself oor en oor vind. My seuntjie het ADHD en die pad wat ons stap met al die seer is glad nie maklike.
Om die 3 belangrikste mens af te staan aan die dood is glad nie 'n maklike pad en ek het myself met genade van bo elke dag weer laat opstaan en probeer om 'n sterk weergawe as vrou en mamma te wees. Ek wil net myself wys daar is elke dag 'n nuwe geleentheid en ek kan 'n beter weergawe wees as gister se seer en pyn, want elke nuwe dag is daar hoop, genade, en soveel om voor dankbaar te wees.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Onvoorwaardelike

3 woorde wat jou goed opsom:

Dankbaarheid, Omgee, Liefdevol

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media