Christine Bester
Dorp/Stad waar jy woon:
Durbanville
Beroep:
Huis Agent
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek wil vir my kinder leer dat jy enige iets kan doen maak nie saak hoe oud jy is nie. En dat jy nie moet bang wees om iets te probeer wat buite jou gemak zone is.
Ons as vrouens vergelyk ons so baie met ander vrouens, en ek wil vir my dogtertjie van 9 wys dat self n normale vrou soos haar mamma groot goed kan doen en dat sy nooit minder as n ander persoon moet voel nie.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Kouse
3 woorde wat jou goed opsom:
Labrador, Lojaal, Energiek