Christene Meiring
Dorp/Stad waar jy woon:
Somerset West
Beroep:
Fotograaf
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek wil graag vrouwees vier in al sy fynheid, vrolikheid, vroulikheid, sagtheid en skoonheid.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Vreugde
3 woorde wat jou goed opsom:
Vrolik, Saggeaard, Gelowig