Christelle Fourie

Dorp/Stad waar jy woon:

Durbanville

Beroep:

Fisioterapeut

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek is deur familie aangehits om in te skryf. Ek het nog nooit vir so iets ingeskryf nie en om 40 te wees gee my meer waagmoed om buite my gemaksone te gaan.

Dis die eerste keer dat ek inskryf.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Lekker

3 woorde wat jou goed opsom:

Avontuurlustig, Omgee-mens, Toegewyd

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media