Christelee Esterhuizen
Dorp/Stad waar jy woon:
Meyerton
Beroep:
Aankoper en verkope
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek wil graag ander mammas aanmoedig, opbou met die Woord van die Here, hul kry om hulself weer te vind en lief te hê. Dit is so maklik om jou self te verloor, om jouself laaste te tel, om jouself nie meer as waardevol te sien nie maar ek wil daardie mammas aanmoedig en opbou want jy is waardevol, jy is perfek in die Here se oë, jy beteken baie, veral vir jou kind/kinders want jy is hul enigste mamma!
Jy, mamma, is besig om soldate vir Here groot te maak! Jy is belangrik!
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Mooiste
3 woorde wat jou goed opsom:
Sag, Uitgesproke, Avonturier