Chrisca Aucamp

Dorp/Stad waar jy woon:

Wesselsbron

Beroep:

Somatoloog

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

My man is 5 maande terug oorlede. Ek het 40kg verloor en ek het onlangs van myself laat foto’s neem. Ek voel goed en mooi. Ek wil graag weer gelukkig wees en geluk vind in myself eerstens.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Lekker

3 woorde wat jou goed opsom:

Vriendelik, Entoesiasties, Gedrewe

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media