Chloe Chanel Theron
Dorp/Stad waar jy woon:
odendaalsrus
Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:
Ek wil inskryf vir SARIE se nuwe gesig omdat ek glo dat ware skoonheid en styl van binne af kom.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Lig
3 woorde wat jou goed opsom:
vasberade, nuuskierig, ambisieus