Chelsea Venter
Dorp/Stad waar jy woon:
Ballito
Beroep:
Fitness Instructor
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek wil graag he mense moet die sprankel in my oe en glimlag sien en weet dat ons die lewe waarmee die Here ons geseen het moet geniet. 'n Mens se oe spreek boekdele en is die vensters van mens se siel. Een glimlag kan 'n verskil maak in 'n ander mens se lewe. Ek glo dat met my spontane en optimistiese geaardheid kan ek 'n verskil maak op mense se uitkyk van die lewe.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Liefie
3 woorde wat jou goed opsom:
Liefdevol, Sprankelend, Optimisties