Charne Hewetson
EK is geinspireer om in te skryf deur my agent, maar my grootste rede is omdat ek glo dat ek met my gesig en persoonlikheid n verskil kan maak en n glimlag op iemand anders se gesig kan plaas. ek glo skoonheid gaan nie net oor hoe jy van buite lyk nie, maar ook oor wie jy is van binne.
