Charné Coetzee

Dorp/Stad waar jy woon:

Roodepoort

Beroep:

Meestersstudent

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek het nog nie voorheen ingeskryf vir enigiets soos hierdie nie. Ek geniet dit om dinge aan te pak wat buite my gemaksone is- en hierdie is defnitief so geval! Ek dink dit is 'n baie goeie geleentheid vir vrouens om hulle mooi fotos te deel met die wereld en ek glo dat mens nie mooi fotos neem om net in jou 'gallery' te hou nie. Mens neem fotos om dit met ander te deel.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Luuks = die koffie is luuks!

3 woorde wat jou goed opsom:

Koffie-liefhebber, Gesellig, Avontuurlistig

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media