Charlize Murray

Dorp/Stad waar jy woon:

Pretoria

Beroep:

Draughtsman

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Van kleins af het ek nog altyd daarvan gehou om modelwerk te doen en aan fotosessies deel te neem. Dit was nog altyd my lewenslange droom om eendag op die voorblad van SARIE tydskrif te verskyn. Ek neem aan hierdie kompetisie deel om daardie droom na te jaag en om my dogter te inspireer om altyd in haarself te glo, haar drome te volg en nooit op te gee nie. Modelwerk is iets wat ek opreg geniet, en ek wil ook wys dat mense met rooi hare trots moet wees op wie hulle is en hul uniekheid met selfvertroue moet trotseer.
Ja ek het al voorheen in geskryf

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Eksoties

3 woorde wat jou goed opsom:

Toegewyd, Familie-georiënteerd, Kreatief

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media