Charlize Boshoff

Dorp/Stad waar jy woon:

Witbank

Beroep:

Swot Menslike Bewegingswetenskap

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek skryf in omdat ek glo dat skoonheid gaan oor die balans tussen selfvertroue en om diensbaar te wees aan ander. Ek wil wys dat ń moderne vrou beide ambisieus en sagvriendelik kan wees.

Ja ek het al vantevore probeer. Daardie ervaring het my geleer van deursettingsvermoë en dit het my gemotiveer om vanjaar met selfs meer passie en fokus terug te kom.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Mooi

3 woorde wat jou goed opsom:

Opreg, Deernisvol, Spontaan

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media