Charlene Coetzee

Dorp/Stad waar jy woon:

Walvisbaai

Beroep:

Boetiekhotel-eienaar en entrepreneur.

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek skryf in vir SARIE Voorbladgesig omdat ek glo elke vrou het ’n unieke storie, krag en skoonheid wat verdien om gesien te word. Ek is ’n jong sakevrou, mamma en iemand wat deur uitdagings gegroei het met geloof, deursettingsvermoë en passie. Ek wil ander vroue inspireer om hulself met selfvertroue te kies en te glo dat drome moontlik is. Nee, ek het nog nie voorheen ingeskryf nie.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Hoop

3 woorde wat jou goed opsom:

Deursettingsvermoë, Passievol, Eg

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media