Charl-Mariè Olivier
Dorp/Stad waar jy woon:
Newcastle
Beroep:
Onderwys
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek wil ander inspireer om hulself lief te hê net soos hulle is. Elke vrou is perfek geskape, en beeldskoon in God se oë. Ek wil graag vrouens wys al is jy anders dat jy steeds mooi is tenspyte wat die wêreld daar buite sê. Ek wil vrouens inspireer om lief te wees vir die dele waarvan hulle nie hou nie.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Lekker
3 woorde wat jou goed opsom:
Kreatief, Selfstandig, Hardwerkend