Charissa Nicholas
Dorp/Stad waar jy woon:
Kraaifontein
Beroep:
Enterpenuer
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Sarie was deel van my familie sedert ek 'n klein meisie was. Mens kan sê dit is deel van die gesin soos mama altyd tydskrif gelees het. Terwyl ek grootgeword het, het ek altyd gedroom om een of ander soort modelwerk te doen, maar ek was te skaam as ek dit moet erken. Maar as 'n ma en besigheidseinaar het ek geleer om in myself te glo, om op my vermoëns te vertrou en om 'n ja-sê persoon te wees. Jy kan nooit te oud wees om jou drome te verwirkelik. My hoop is dat my inskrywing vir Sarie Voorblad Gesig ander mamas ook inspireer om aan te hou droom en nooit op te gee nie
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
lekker
3 woorde wat jou goed opsom:
omgee, Opwindend, vurig