Chantelle Maritz
Dorp/Stad waar jy woon:
Klerksdorp
Beroep:
Finance and Insurance Manager
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Nee ek het nog nooit ingeskryf nie.
Ek skryf in vir die SARIE voorblad omdat dit vir my oor méér gaan as net ’n foto.
ek wil gesien word vir wie ek regtig is,
ek wil selfvertroue wys,
ek wil my storie deel,deur te wys mens kan steeds gelukkig wees al het die lewe jou n paar harde klappe utgedeel
ek wil bewys dat gewone mense ook mooi, sterk en waardig is.
“Hier is ek. Dis wie ek is.”
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Kief
3 woorde wat jou goed opsom:
Dankbaar, Omgee-mens, Standvastig
