Chantel du Preez
Dorp/Stad waar jy woon:
Secunda
Beroep:
Head of Convenience
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Die laaste jaar was ñ moeilik jaar. So Ek wil inskryf om myself te wys dat daar lewe na dood is. As dit voel of die wêreld sy rug op jou draai. Kan mens net opstaan en dinge probeer omdraai. So die is vir myself. Om nuwe uitdagings te probeer. En om uit my gemaak zone te kom.
Ek het nog nooit vir so iets in geskryf nie. Want Ek sien myself nie as mooi nie. Beslis ook nie as ñ model nie.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Fantasties
3 woorde wat jou goed opsom:
Introvert, Kreatief, Liefdevol
