Chantel de Jager
Dorp/Stad waar jy woon:
Kemptonpark
Beroep:
Aupair/ student onderwyserres/ besigheids eienaar
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek skryf in omdat ek glo ware skoonheid lê in die stories wat ons dra, die mense wat ons oplig en die lig wat ons kies om uit te straal. Ek is ’n jong vrou met groot drome, ’n sagte hart en ’n passie om ander te inspireer deur geloof, kreatiwiteit en egtheid. Ek wil wys dat ’n vrou sterk én sag kan wees. Nee, ek het nog nie voorheen ingeskryf nie — maar hierdie jaar voel anders. Dit voel soos groei, genesing en nuwe begin.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Hoop
3 woorde wat jou goed opsom:
Sag, Kreatief, Vasberade
