Chante Nothnagel
Dorp/Stad waar jy woon:
Benoni
Beroep:
Rekenmeester
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek het besluit om deel te neem aan hierdie kompetisie omdat dit vir my n ongelooflike geleentheid is om myself uit te druk en my selfvertroue te wys. Om die gesig van n tydskrif te wees, beteken vir my meer as net n foto op n voorblad, dit is n geleentheid om n inspirasie vir ander te wees, veral vir jong vroue wat soms in hulself twyfel.
Ek glo dat ware skoonheid van binne af kom, en ek wil wys dat selfliefde, deursettingsvermoë en egtheid die mooiste eineskappe is wat iemand kan hê. Hierdie kompetisie gee my die kans om nie net myself te verteenwoordig nie, maar ook om ander aan te moedig om hul drome met trots na te jaag.
Ek wil graag deel wees van iets besonders en n positiewe invloed hê. Daarom neem ek met opgewondenheid en dankbaarheid deel.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Spontaan
3 woorde wat jou goed opsom:
Optimisties, Vrolik, Egtheid
