Chante Jeze-Lee Nieuwenhuys De Beer
Dorp/Stad waar jy woon:
Bloemfontein
Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:
Ek skryf in vir SARIE Nuwe Gesig in hoop om raakgesien te kan word deur Suid-Afrika. Ek wil hê my potensiaal moet raak gesien word as ñ jong model in die industrie
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Beklets
3 woorde wat jou goed opsom:
Selfversekerd, Saghartig, Energiek