Chanré Raal
Dorp/Stad waar jy woon:
Paarl
Beroep:
Vrugteuitvoer bedryf
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek hou vas aan die woorde“wees die sonskyn wat jy graag in die werêld wil sien.” Ek skryf in vir Sarie Voorbladgesig, want ek wil graag my vrouwees, stem en uniekheid met julle deel. Want as jy probeer, wen jy reeds. Ek glo vrouwees is die grootste seën. Ek glo vrouwees is n “superpower”. Ek glo in opdaag vir jouself en glo in jouself, elke dag. Ek glo in aanhou probeer en glo in jou drome. Ek het al voorheen ingeskryf.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Bokkie
3 woorde wat jou goed opsom:
Hardwerkend, Lojaal, Eg
