Chanel Basson

Dorp/Stad waar jy woon:

Panorama Kaapstad

Beroep:

STUDENT

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek hou darem om moeite te doen met my voorkoms. Ek wil nooit spyt wees ek het nie net ten minste probeer nie

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Kolwyntjie

3 woorde wat jou goed opsom:

Lojaal, Hardwerkend, Humoristies

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media