Chané Mack

Dorp/Stad waar jy woon:

Kaapstad

Beroep:

Gospel Artist

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Dit is my eerste inskruiwing.

Ek n a voltydse moeder, asook gospel sanger. Ek is n mense mens wat baie lief is vir my medemens. Ek is n kleurvolle mens, wat daagliks hoop om mense te inspireer deur my styl asook om a lug te wees vir die wat deur moeilike situasies gaan.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Fantasties

3 woorde wat jou goed opsom:

Kleurvol, Stylvol, Sprangelende persoonlikheid

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media