Chane Cronje

Dorp/Stad waar jy woon:

Rustenburg

Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:

Om my selfbeeld n hupstoot te gee, en my innerlike vreugde uit te leef en met ander te deel.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Fantasties!

3 woorde wat jou goed opsom:

Liefdevol, Sprankelende persoonlikheid, Christelike waardes

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media