Chane Bornman

Dorp/Stad waar jy woon:

Vereeniging

Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:

Ek het verlede jaar ingeskryf, maar was ongelukkig nie suksesvol nie. Ek glo ek het die potensiaal en natuurlike skoonheid om deel van die Sarie familie te word.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Inspirasie

3 woorde wat jou goed opsom:

Energiek, Liefdevol, Passievol

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media