Celida Magson

Dorp/Stad waar jy woon:

Moreleta Park Pretoria

Beroep:

Somatologist

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Wil vir myself wys jys Be-you-tiful . Confidence skep en net jy lewe een keer hoekom nie . Baie goed het laasjaar gebeur hierdie is nog ñ deel van my liefde vir Celida Magson ( aka ekke) wat net gaan groei. En as jy vra hoekom : sê maar net jy wil liewers Straat af stap.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Kluitklaplysie ( bucket list)

3 woorde wat jou goed opsom:

Boekwurm, Uniek, Spontaan

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media