Celé du Plessis

Dorp/Stad waar jy woon:

Caledon, Wes Kaap

Beroep:

Neuro Life-Coach/Model Trainer/Model

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

As 'n model was ek al in baie tydskrifte maar ek het nog nie n voorblad van n tydskrif gehaal nie.
Omdat ek nou in die proses is om meer op my eie besigheid te fokus (Neuro Life-Coaching en Model training), sal dit vir my 'n goeie platform wees om my boodskap uit te kry.
Ek glo elke mens kan hulle volle potentiaal uitleef as hulle net die regte toerusting en bloodstelling het om dit te doen.

Ek het nog nie voorheen ingeskryf nie.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Welgeluksalig

3 woorde wat jou goed opsom:

Passievol, Dinamies, Kreatief

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media