Cecilia van Eeden
Dorp/Stad waar jy woon:
Krugersdorp
Beroep:
Lodge bestuurder
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek is nuuskeurig om deur die proses te gaan en het nog nooit voorheen ingeskryf nie.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Lekker
3 woorde wat jou goed opsom:
Vreudsaam, Entoesiasties, Akommoderend
