Céana Love

Dorp/Stad waar jy woon:

Empangeni & Bangkok

Beroep:

Model

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek is 'n regte Suid Afrikaanse meisie, my Ma is Afrikaans en Pa Engels. Ek is sommer bietjie van als wat eg Afrikaans is. Ek is mal oor 'n stukkie biltong en nik naks. Maar dink ook dit is belangrik om hard te werk aan jou gesondheid en lyf. Oumas, tannie en juffrouens het al vir 'n rukkie gevra ek moet asseblief inskryf.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Lekker, asemrowend

3 woorde wat jou goed opsom:

Sosiaal, Vriendelik, Sterk

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media