Carmia Barnard

Dorp/Stad waar jy woon:

Somerset Wes

Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:

Ek dink dis ʼn fantasiese platform vir blootstelling en Sarie is altyd in ons huis.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Skobbejak

3 woorde wat jou goed opsom:

Beginselvas, Eerlik, Respekvol

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media