Carmen Nieuwenhuizen

Dorp/Stad waar jy woon:

Potchefstroom/Lydenburg

Beroep:

Student

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Dit is my 1ste inskrywing:
Ek skryf nie in oor n perfekte voorkoms nie, dit gaan vir my oor egtheid, storie en dalk kan ek iemand anders ook moed gee om eendag inteskryf.
Sosiale media is n vorm van druk wat niemand verstaan tensy jy daarin leef nie, ek kan dalk hiermee n verskil maak hoe ander skoonhied sien, nie net in 'n mooi gesig nie – maar jou hart, jou mens wees .
Hierdie is nie n elkedag ervaring nie, maar iets wat ek vir altyd sal onthou.
Ek hou van foto's neem en dalk om die keer voor die kamera te staan, kan ek myself deur n ander lens sien.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Bitter

3 woorde wat jou goed opsom:

Hoopvol, Opreg, Veerkragtig

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media