Carlie Niehaus

Dorp/Stad waar jy woon:

Bloemfontein

Beroep:

Webwerfontwerper en -ontwikkelaar | Fotograaf

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Dit was nog altyd vir my ’n ware ‘wow’-oomblik om na vroue op tydskrifvoorblaaie te kyk—hulle skoonheid, selfvertroue en teenwoordigheid het my nog altyd geïnspireer en om ook te streef om ’n mooi vrou van binne én buite te wees.
Dit is vir my besonders om nou self ’n vrou te wees en hierdie lewensfase met entoesiasme te omhels. Ek sien hierdie kompetisie as meer as net ’n inskrywing—dit is ’n avontuur, ’n viering van vrouwees, en ’n geleentheid om my eie storie van selfvertroue, groei en unieke skoonheid te laat uitstraal.

Ek het nog nie voorheen vir SARIE Voorbladgesig ingeskryf nie.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Genade

3 woorde wat jou goed opsom:

Kreatief, Deernsivol, Optimisties

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media