Carli Visser

Dorp/Stad waar jy woon:

Klerksdorp

Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:

Ek skryf in vir SARIE Nuwe Gesig, omdat ek myself wil uitdaag om nuwe horisonne te verken. Vir my is hierdie ń geleentheid om iets vars en nuut aan te pak. Dit sal 'n enorme eer wees om die wêreld van mode en kuns deur so 'n gerespekteerde platform te ontdek. Om deel te kan wees van 'n instelling soos SARIE, wat egtheid en mode so mooi balanseer, is ń voorreg wat ek met albei hande wil aangryp, wetende dat die ervaring self my menswees sal verryk!

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Piekfyn

3 woorde wat jou goed opsom:

Joviaal, Kompeterend, Opreg

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media