Carli Basson

Dorp/Stad waar jy woon:

Durbanville

Beroep:

Somatoloog

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Dis die 2de keer wat ek inskryf vir die kompetisie – die eerste keer was in 2022 toe ek sopas klaar met matriek was en begin studeer het. Ek het toe die top 35 gehaal. Ek het baie gewonder of ek weer moes inskryf, maar my ma het my oortuig om weer te probeer. Sarie verteenwoordig letterlik alles wat vir my belangrik is, naamlik vroulikheid, skoonheid en 'n gesonde leefstyl. Ek voel ek is meer volwasse as in 2022 en het ook 'n beter idee van waarheen ek beroepsgewys oppad is. Verder is ek ook groot voorstander daarvan dat mens alle geleenthede moet aangryp. Ek gooi dus weer my naam in hierdie hoed vir 'n kans om as die Voorbladgesig van SARIE gekies te kan word.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Skoenlapper

3 woorde wat jou goed opsom:

Vriendelik, Empaties, Lojaal

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media