Carla van Niekerk
Dorp/Stad waar jy woon:
Fearie Glen
Beroep:
Student
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Net gedink … hoekom nie. Dis my eerste keer.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Skitterend
3 woorde wat jou goed opsom:
Lojaal, Eerlik, Opreg
