Carla Redelinghuys

Dorp/Stad waar jy woon:

Centurion

Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:

Ek voel dat dit 'n wonderlike platvorm bied om my selfvertroue te bou en uniekheid te vier. Dit kan ook vir my opwindende geleenhede skep om deel te wees van 'n inspirerende gemeenskap van vroue.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Lieflik

3 woorde wat jou goed opsom:

Sprankelend, Nederig, Doelgerig

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media