Carla Olivier

Dorp/Stad waar jy woon:

Klerksdorp

Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:

Ek wil wys dat egtheid, drome en deursettingsvermoë meer sê as net `n mooi foto. Ek glo dat elke meisie, ongeag haar agtergrond of voorkoms, verdien om gesien en gehoor te word – elke meisie verdien haar eie voorblad. Ek glo styl is `n taal, en ek is vlot in my eie.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Skaterlag

3 woorde wat jou goed opsom:

Selfversekerd, Stylvol, Doelgerig

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media